Isabel Lucas

Isabel Lucas
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 29 Januarie 1985 (1985-01-29)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Isabel Lucas (gebore 29 Januarie 1985) is 'n Australiese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Daybreakers (2009), Transformers: Revenge of the Fallen (2009), Immortals (2011), en The Loft (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy